kyk. Laat vir my slaap, boetie! ek het vaak: Dof is my o, my siel is moeg; Gaan jy maar voort met jou land te ploeg, Tot ook jou siel in die duister raak. Laat my alleen op die toekoms
---------- Post added at 04:19 PM ---------- Previous post was at 04:18 PM ----------
Met duisend graffies, elk waarvan bewaar 'n Skat, wat alles was, wat God aan haar Gegewe het om eenmaal aan ons land, In tyd van nood, toe te vertrou as pand: Sy was die